Angel Music Studio Productions
"Lets Make Magic"
Photo's of projects by Angel Music Studio Productions
Op die set van Veerboot in Parys
Martiens is besig om sy liedjie voor die kamera te skryf en dink terug na hulle reis in Parys
Op die set van Veerboot in Parys
Tanya saam met die dansers van Big bass tydens die shoot van die Video Euphoria
Driaan agter die kamera tydens die shoot van Euphoria
Die span akteurs tydens die shoot van Karika se musiek video "Oppad"
Op set tydens die shoot van Karika se Musiek video "Oppad"
Chrissie agter die Kamera tydens die shoot van Karika se Musiek video " Oppad "
Op set tydens die shoot van Christelle Nolte se musiek video "Al my drome"
Op set met die shoot van Christelle Nolte se musiek video "Al my drome"
Op set in Potchefstroom met die shoot van Christelle Nolte se musiek video "Klop van my hart"
Chrissie en Driaan agter die Jip met die shoot van Christelle Nolte se video "Al my drome"
Op set tydens die shoot van Fran Carstens se musiek video "Plekkie in die son"
Een van die Aksie scene's met die skiet van Fran Carstens se musiek video "Plekkie in die son"
Op set tydens die skiet van Fran Carstens se musiek video "Plekkie in die son "
Phillip agter die kamera tydens die skiet van Fran Carstens se musiek video "Plekkie in die son"
Driaan en Fanie tydens die skiet van Afrika Spilonk
Chrissie agter die kamera tydens die skiet van Gibbon se musiek video "God se boemelaar"
Op set tydens die skiet van Pauline Matthews se musiek video "In my heart"
Driaan agter die jip met die skiet van die Polisie reeks "Die ekstra myl"
Die Angel Span, tydens die skiet van die Polisie reeks "Die Ekstra Myl"
Chrissie agter die kamera tydens die skiet van die Polisie reeks "Die Ekstra Myl"
Op set van die skiet van die Polisie Reeks "Die Ekstra Myl"
Op set tydens die skiet van die Polisie reeks "Die Ekstra Myl"
Op set tydens die skiet van Pauline Matthews se musiek video "Hoe sê Jan"
Op set van die musiek video "Sonsverduistering"
Op set van Coenie Naude se musiek video "Sonsverduistering"
Op set met die skiet van Peet Pretorius se musiek video "Jesus my verkeersman"
Op set tydens die skiet van Eddie se musiek video "Pappa wys my Jesus"
Op set tydens die skiet van Eddie se musiek video "Pappa wys my Jesus"
Gallery